Na ons die swangerskap aanvaar het,het ons besef dat nie maklik gaan wees nie maar dit was 'n seëning is en sal die baba alles gee wat ons kan.
Toe het ek een dag net baie aaklig gevoel en iets se vir my dat daar iets verkeerd. die oomblik wat ek opgestaan het om tooilet toe gaan het 'n nat kol op my bed gesien en dit het vir my baie groot laat skrik. ons het onmiddellik hospitaal toe gery. toe ons daar kom was ek op 'n monitoor gesit om die baba se hart monitoor. Ek was baie bang dat ek ons baba mag verloor. My man was daar vir my maar dit het nie my angs weg gevat nie.Ek moet toe die aand in die hospitaal bly, die verpleegster het vir my 'n inspuiting gegee om die baba se longe te versterk. dit het vir my verder laat angs voel. Die volgende oggend het die doktor ons kom sien en vir my gestuur vir toetse. En hulle het geonddek dat ek vir 'n tydjie al fluïdum verloor het. die doktor het onmiddellik besliut om die baba gehaal. ek was so bang dat ek tot die dag nie onthou wat na dit gebeur het. Ek onthou net my huilende baba. Sy was op 32weke gebore en was na die intensief sorg unit gevat ek was baie bly dat sy gesond was maar ek het ook geweet dat ons 'n baie lank pad sal moet loop om vir haar by die huis te kry.
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. was 'n seëning is - was 'n seëning
2. eendag - een woord
3. die oomblik - Die oomblik
4. tooilet - toilet
5. monitoor - monitor
6. moet - moes
7. geonddek - ontdek
8. doktor - dokter
9. besliut - besluit
10. gehaal - uit te haal.
11. was op ...gebore - is op ...gebore
12. unit - eenheid
Maak asb. seker dat al jou sinne met hoofletters begin.