Wednesday, 28 August 2013

Bekendstelling-persoonlike skryfstuk



Waar begin ek? Almal sê dat wanneer  jy  swanger is verander  jou liewe. En dit het beslis met my gebeur,en nie net in ‘n klein manier nie maar in ‘n groot  een.

In die jaar 2010 het ek met my eerste  kêrel  getrou  en dit het my lewe heeltemal verander. Ek was heeltemal verlief. My lewe op daardie oomblik was net wat ek van gedroom het. Ons was op  “cloud nine” soos hulle sal sê in Engels. Alles het in plek geval. Ons het ‘n behaaglike plek gehaad en dit was net ek en hy,ons het alles gehaad  wat ons altyd van gedroom het. Toe kom die nuus wat ons lewens heeltemal  verander het. Ons was swanger!!! Ek het so groot geskrik omdat ons net 3 maande getrout was, ons familie was baie opgewonde maar ons was nog baie onseker van die situasie.

 En toe….

1 comment:

  1. Enkele opmerkings:

    1. liewe - lewe
    2. gehaad - gehad
    3. wat ons altyd van - waarvan ons altyd
    4. getrout - getroud

    ReplyDelete