Thursday, 26 September 2013

Opvoedkundige Skryfstuk


Hoe om ‘n ma van ‘n baba wat te vroeggebore is,te wees.

In die week se pos sale k vir julle raad voorsien van hoe om ‘n ma van ‘n baba wat vroeg gerbore is,te wees. In plaas van dit stapgewys te doen sal ek probeer om dit ten volle aan julle te verduidelik.

Eerstens is dit belangrik dat jy baie kalm moet wees, want jou baba kan jou angs aanvoel. As jy angstig is ,sal dit jou baba se groei belemmer en dit sal langer nee mom jou baba by die huis te kry. Jou baba se gesondheid moet jou eerste prioriteit wees. Die volgende belangrike ding is om na die dokters en verpleegsters te luister. Hulle sal vir jou baie advise gee en kan ook vir jou en jou familie baie bystaan. Onthou dat hulle daar is om te help en vra soveel vrae moontlik. Dit betaal as jy weet wat aangaan met die baba.

Die belangrikste volgens my waarneming, is om baie geduldig te wees. Laat jou baba toe om op sy of haar pas te ontwikkel. Dit help nie as jy jou baba onder druk sit om te ontwikkel nie, in teendeel dit sal sy groei strem aangesien hy of sy jou angstingheid aanvoel. Moet nie te opgewonde raak nie, want soms kan hulle toestand versleg of iets onvoorsiens kan gebeur en dit sal jou teleurstelling baie groot maak dat jy alle hoop vir verdere ontwikkeling kan verloor.

Teen einde laaste moet jy jou vrees onder beheer hou en ten alle tye jou aandag op hoop vestig. Ek weet dat hulle piepklien is, maar die sorg, liefde en die aanraaking van ‘n moeder is baie belangrik vir hulle ontwikkeling. Maak sekker dat jy ten alle tye hulle vingertjies of enige ander deel van hulle liggaampie aan raak net om vir hulle te laat weet dat julle daar is. Alhoewel dit ‘n baie stresvolle tyd is sal jou gemoedstoestand van uiterse belang wees aangesiendit ‘n tyd is viy jy en jou man of kerel is om nader aan mekaar te trek en dit sal julle liefde vir mekaar en julle baba net meer standvastig maak.

1 comment:

  1. Enkele opmerkings:

    1. sale k
    2. van dit stapgewys te doen - in plaas daarvan om dit stapsgewys te doen...
    3. nee mom
    4. advise - raad
    5. Dit betaal - Dit help
    6. inteendeel - een woord
    7. Teen einde laaste - Laastens
    8. piepklien - piepklein
    9. aanraaking - aanraking
    10. sekker - seker
    11. aanraak - een woord
    12.viy jy en jou - vir jou en jou man
    13. kêrel

    ReplyDelete