Ek moet sê dat dit baie lekker was om die blog te begin.
Maar dit was nie lekker om my poste in my tweede taal aft e lewer nie, ek kan
lekker kombuis Afrikaan praat maar wanneer dit by reg praat of skryf sukkel ek
maar baie.Dit was baie lekker om my gevoelens vir julle te deel oor ‘n baie
mooilikke en emosie volle tyd van my en my man se liewe. Maar soos jy kan sien
het ons daar deur gekom en ons genie tons se dogterjie.
Ek moet sê dat en sal aanhou om te skryf MAAR dit sal on
Engels wees. Dit sal soveel makliker wees, dit was ook baie intresant om te
sien wat my vriendinne gepos het. Dit het waaklik vir ons na aan mekaar getrek.
Dit was ook baie lekker om te sien die verskullende onderwerpe te sien. Dit het
regtig vir my ‘n beter prentjie gewys van my klas maats.
Ek is baie bly dat die oor is want ek wil my geweete in
engels af lewer, want ek vind dit makliker. En ek hoop ek kry lekker punte vir
die kry want ek het baie oor dit gestress ek will net dankie sê dat julle almal
vit my die gelendheid gegee het om my gevoelens te deel.
Ek kyk uit na my volgende pos want dit sal in Engels
wees….en soos hulle in Engels sal sê LOL……en fluit fluit my storie is uit